Afrikaanse Woordelys en Spelreëls - 1964

dc.contributorsulene.pilon@up.ac.zaen_ZA
dc.contributor.authorBoshoff, S.P.E.
dc.contributor.authorKempen, W.
dc.contributor.authorDe Villiers, M.
dc.contributor.authorDu Toit, S.J.
dc.contributor.authorHiemstra, L.W.
dc.contributor.authorLabuscagne, G.J.
dc.contributor.authorLe Roux, T.F.
dc.contributor.authorMalherbe, D.F.
dc.contributor.authorMarais, D.S.B.
dc.contributor.authorNienaber, G.S.
dc.contributor.authorOdendaal, F.F.
dc.contributor.authorSnijman, F.J.
dc.contributor.authorStrydom, S.
dc.contributor.authorTerblance, H.J.
dc.contributor.authorVan der Merwe, H.J.J.M.
dc.date.accessioned2021-09-13T08:29:51Z
dc.date.available2021-09-13T08:29:51Z
dc.date.issued1964
dc.description.abstractDat daar in minder as tien jaar byna tien oplaes van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls die lig gesien het, is wel ’n bewys dat daar in dié tydperk ’n groot vraag na hierdie publikasie was en dat dit in ’n belangrike behoefte voorsien het. Dit getuig ook van toenemende belangstelling in en bestudering van ons taal en lê andersyds ’n verphgting op die Taalkommissie om na vermoë die nodige leiding op die gebied van die spelling en skryfwyse te probeer gee. „Hierdie druk van die Akademie se Woordelys en Spelreëls verskil aansienlik van die vorige uitgawes, hoewel die spellingbeleid en grondbeginsels feitlik ongewysig gebly het”. So het dit tien jaar gelede in die Voorwoord by die vorige (sesde) uitgawe gelui. Dit geld ook van hierdie druk, want die beskaafde Afrikaanse uitspraak, die beginsel van gelykvormigheid en aansluiting by die Nederlandse skryf- en spellingtradisie bly nog steeds as grondbeginsels gehandhaaf, en aan die strekking van die spelreëls self is niks wesenliks verander nie. Maar die taal het self, soos elke jong, lewendige taal, ontwikkel en verander en daardeur nuwe eise aan sy beoefenaars gestel. Daarmee moes die Taalkommissie uiteraard rekening hou — vandaar enkele nuwighede in die stof en die behandelingswyse daarvan in hierdie uitgawe. Daarvan word kortliks hieronder rekenskap gegee.en_ZA
dc.format.extent368 pagesen_ZA
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/81792
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherNasionale Handelsdrukkeryen_ZA
dc.relation.ispartofseriesUitgawe 7.2en_ZA
dc.rightsNB Publishersen_ZA
dc.subjectTweeklankeen_ZA
dc.subjectAfrikaansen_ZA
dc.subjectSpelreëlsen_ZA
dc.subjectWoordelysen_ZA
dc.subjectKlinkersen_ZA
dc.titleAfrikaanse Woordelys en Spelreëls - 1964en_ZA
dc.typeBooken_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
afrikaanse_woordelys_spelreels_1964.pdf
Size:
10.53 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.75 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: