Betekenis van die 'Infanta' in Picasso se variasies op "Las Meninas" van Velazquez
Loading...
Date
Authors
Groenewald, M.M.
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Art Historical Work Group of South Africa
Abstract
Picasso created a series of forty-four paintings based on "Las Meninas" by Velazquez. In these works he embarked on a Journey of exploration with regard to form, iconography and iconology. This article researches the background of and motivation for the series, as well as the expressivity reached in his different variations and the implications for his oeuvre.
Picasso het 'n reeks van vier-en-veertig skilderye gemaak wat gegrond is op Velazquez se "Las Meninas". In hierdie werke het hy as 't ware 'n 'ontdekkingsreis' onderneem wat vorm, ikonografie en ikonologie betref. Hierdie artikel ondersoek die agtergrond en motivering hiervoor, asook die ekspressiwiteit wat Picasso in sy verskillende variasies bereik en die implikasies daarvan vir sy oeuvre.

Description
Article digitised using: Suprascan 1000 RGB scanner, scanned at 400 dpi; 24-bit colour; 100%
Image derivating - Software used:
Adobe Photoshop CS3 - Image levels, crop, deskew
Abbyy Fine Reader No.9 - Image manipulation + OCR
Adobe Acrobat 9 (PDF)
Keywords
"Las Meninas", Picasso, Pablo Ruiz, 1881-1973, Velazquez, Diego, 1599-1660, "Infanta Margarita"
Sustainable Development Goals
Citation
Groenewald, MM 1989, 'Die betekenis van die 'Infanta' in Picasso se variasies op "Las Meninas" van Velazquez', South African Journal of Art History, vol. 3, no. 3 & 4, pp. 56-67.