Browse

Recent Submissions

Now showing 1 - 9 of 9
  • Item
    Landskapwerelde van Nico Roos
    (Art Historical Work Group of South Africa, 1991-11-08) Van den Berg, Dirk Johannes
    No abstract available.
  • Item
    Aspekte van mode-ontwerp met spesiale verwysing na enkele Suid-Afrikaanse ontwerpers
    (Art Historical Work Group of South Africa, 1991-11-08) Groenewald, M.M.
    No abstract available.
  • Item
    Every town should have one: the role of the arts centre in community development and employment provision
    (Art Historical Work Group of South Africa, 1991-11-08) Hagg, Gerard
    No abstract available.
  • Item
    Venster op die stad
    (Art Historical Work Group of South Africa, 1991-11-08) Van der Waal, Gerhard-Mark
    Ons kyk daagliks na die stad, maar wat sien ons? Dit maak nogal saak wie die 'ons' is wat na die stad kyk en hoe ons kyk, wat ons eie lewensgeskiedenisse en wat ons uitsigte op die lewe is. Vreemdes sien die stad aansienlik anders as inwoners, veral omdat die omgewing deur besoekers as nuut ervaar word. Die indruk wat stadsburgers het van hulle woonplek word weer beinvloed deur die gehalte van hulle lewe, byvoorbeeld wat hulle werk, vriendekring en inspraak in die stad se ontwikkeling betref. Maar 'n beeld van 'n stad word ook bepaal deur die geloofswerklikheid van 'n persoon, binne watter raamwerk staan ons omgewing? Is dit neutrale terrein, of ontmoet ons ook daarin ons naaste, dit wil se, raak ons hom of haar in sy of haar bestaan deur die wyse waarop ons ons stede bou?
  • Item
    Towards an interpretation of Chinese art
    (Art Historical Work Group of South Africa, 1991-11-08) Mare, Estelle Alma
    The purpose of this article is to attempt an interpretation of the philosophical underpinning of Chinese art. In order to elucidate the meditative basis of Chinese art, western concepts which are considered to be complementary to those of the Chinese, especially those proposed by Martin Heidegger and Gaston Bachelard, are used to facilitate the interpretation of Chinese aesthetics.
  • Item
    Pouvere en bewakers: Suid-Afrika en Afrika in die visuele kunste
    (Art Historical Work Group of South Africa, 1991-11-08) Van den Berg, Dirk Johannes
    'n Dialektiese spel van betekenisse stig verbande tussen twee kontrasterende beelde uit die kunsgeskiedenis: 'conference' (eksemplariese gebeure in die akademiese diskoers oor kunswerke) en 'Argus Panoptes' (die transformasie van die mitiese veeloogige wagter tot kunstige versiering). Die botsende implikasies van die beelde le leidrade bloot om ideologiese waardes in die visuele kunste ook van Suid-Afrika op te spoor. Die aanname dat verskeie moderne ideologiee gemotiveer word deur die historiese begeerte na algehele menslike outonomie, dien as hipotese vir die kritiek. Verbande word gele tussen bepaalde aspekte van die "beskadigde estetiese lewe" van die modernisme en die negatiewe sosiale gevolge van die bree rigting waarin verskeie prosesse van modernisering, ook in Suid-Afrika, verloop. Ten slotte word enkele parallelle tussen postmodernisme en postapartheid beproef.
  • Item
    Paradoks van begrip as grondslag van kreatiwiteit en kuns as 'n simbool daarvan
    (Art Historical Work Group of South Africa, 1991-11-08) Engel, E.P.
    Die metodologiese krisis in die Kunsgeskiedenis kan op die rekening van die eensydigheid van navorsingsmetodes geplaas word. Aan die hand van 'n ontleding van enkele werke van J.H. Pierneef word die binere en paradoksale aard van die menslike begrip in verband gebring met kreatiwiteit in die algemeen en die meersinnigheid van vorm en funksie in die beeldende kunste. Die algemene teorie van teenstellende vormbegrippe wat Heinrich Wolfflin op die kuns van die Renaissance en Barok toegepas het, het misluk omdat vorm en funksie as logiese, in plaas van strukturele, teenstellings verstaan word. Die metodologie van die Kunsgeskiedenis kan baat vind by 'n binere benadering tot die kunste.
  • Item
    Vincent Van Gogh : op die spoor van die waarheid
    (Art Historical Work Group of South Africa, 1991-11-08) Smuts, Timo
    Die lewe en werk van Van Gogh is al uit soveel perspektiewe betrag dat produktiewe beweging in enige diskoers oor sy werk bykans onmoontlik lyk. In die artikel word enkele poststrukturalistiese strategiee gebruik in 'n poging om die Van Gogh-teks in beweging te hou. Op 'n ander vlak plaas dit die gekompliseerde verhoudings tussen taal en die visuele beeld, tussen outeur en interpretasie, en tussen diskoers genres in spel.
  • Item
    South African Journal of Art History, volume 9, 1991
    (Art Historical Workgroup of South Africa, 1991-11) Mare, Estelle Alma; Van den Berg, Dirk Johannes