Plea in terms of Section 106(1)(h) of the Criminal Procedure Act 51 of 1977 : S v Moussa [2021] 3 All Sa (GJ)

dc.contributor.authorDe Villiers, Wium P.
dc.date.accessioned2025-04-30T08:03:07Z
dc.date.available2025-04-30T08:03:07Z
dc.date.issued2023
dc.description.abstractDie beskuldigde het ingevolge artikel 106(1)(h) van die Strafproseswet 51 van 1977 gepleit dat die aanklaer nie titel het om te vervolg nie. In die saak het 'n vorige aanklaer sonder magtiging 'n pleitooreenkoms met die beskuldigde aangegaan. Die beskuldigde het ingevolge die ooreenkoms aan die klaer betalings gemaak onder die indruk dat die klagtes by betaling teruggetrek sou word. Die Adjunk-Direkteur van Openbare Vervolging ("ADOV") het nie die ooreenkoms teruggetrek of die afdwinging van die ooreenkoms voorkom nie, en het voortgegaan met die vervolging. Die beskuldigde het aangevoer dat die Staat as 'n invorderingsagent opgetree het en dat dit 'n misbruik van proses was. Die hof het bevind dat die term "aanklaer" in artikel 106(1)(h) nie vir 'n beswaar teen die ADOV voorsiening maak nie, maar wel teen die vorige aanklaer. Die hof bevind verder dat dit nie 'n misbruik van proses was nie. Dit word aangevoer dat die term "aanklaer" in artikel 106(1)(h) net die aanklaer voor die hof, en nie 'n vorige aanklaer, die ADOV, die vervolgingsgesag of die Staat insluit nie. Dit word verder aangevoer dat, al sou die term "aanklaer" 'n vorige aanklaer insluit, die gedrag van die vorige aanklaer nie 'n misbruik van proses was nie. Dit word laastens voorgehou dat die beskuldigde op die ooreenkoms moes gesteun het en aansoek moes gedoen het vir 'n permanente verbod teen verdere vervolging, in plaas daarvan om op artikel 106(1)(h) te steun.en_US
dc.description.departmentProcedural Lawen_US
dc.description.departmentProcedural Lawen_US
dc.description.librarianhj2025en_US
dc.description.sdgSDG-16:Peace,justice and strong institutionsen_US
dc.description.urihttp://www.lexisnexis.co.zaen_US
dc.identifier.citationDe Villiers, W.P. 2023, 'Plea in terms of Section 106(1)(h) of the Criminal Procedure Act 51 of 1977 : S v Moussa [2021] 3 All Sa (GJ)', Tydskrif Vir Hedendaagse Romeins-Hollandse Reg / Journal of Contemporary Roman Dutch Law, vol. 86, no. 4, pp. 503-512.en_US
dc.identifier.issn1682-4490
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/102262
dc.language.isoenen_US
dc.publisherLexisNexisen_US
dc.rightsLexisNexis [6 months embargo]en_US
dc.subjectCriminal Procedure Act 51 of 1977en_US
dc.subjectStrafproseswet 51 van 1977en_US
dc.subjectSection 106(1)(h)en_US
dc.subjectArtikel 106(1)(h)en_US
dc.subjectSDG-16: Peace, justice and strong institutionsen_US
dc.titlePlea in terms of Section 106(1)(h) of the Criminal Procedure Act 51 of 1977 : S v Moussa [2021] 3 All Sa (GJ)en_US
dc.title.alternativePleit ingevolge artikel 106(1)(h) van die Strafproseswet 51 van 1977en_US
dc.typeArticleen_US

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
DeVilliers_Plea_2023.pdf
Size:
842.71 KB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Article

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: