Please note that UPSpace will be offline from 20:00 on 9 May to 06:00 on 10 May (SAST) due to maintenance. We apologise for any inconvenience caused by this.
 

Algemene kerkgeskiedenis - 'n inleiding tot die Nederlandse kerkgeskiedenis van die beginjare tot 1795

dc.contributor.authorPont, A.D. (Adriaan Drost), 1927-
dc.contributor.editorVan Aarde, A.G. (Andries G.)
dc.date.accessioned2015-09-30T05:57:59Z
dc.date.available2015-09-30T05:57:59Z
dc.date.issued1994
dc.description.abstractDie geskiedenis van die kerk in Nederland, al is dit net oorsigtelik, bly belangrik vir die verstaan van die geskiedenis van die kerk in Suid-Afrika. In 'n sekere sin is dit vanselfsprekend, want van 1652 tot 1795 is die Kaapkolonie 'n wingewes van die Nederlandse Verenigde Oos-Indiese Kompanjie. Die Kompanjie wat as owerheid in sy kolonies opgetree het, het gedurende sy besetting van die Kaap geen ander kerk in die Kaap toegelaat nie as die publieke kerk van Nederland wat van sy Rooms-Katolieke geloof gesuiwer is. Dit het beteken dat vir die eerste byna 150 jaar die historiese gebeure en teologiese ontwikkeling in Europa hoofsaaklik deur 'n Nederlandse tregter na Suid-Afrika kom. Omdat die kerk in die Kaapkolonie heeltemal verbind is aan die Kompanjie, word die verskuiwings in die Europese dinkwereld hoofsaaklik na die Kaap oorgedra deur aankomende predikante, amptenare en derglike meer. Dit het beteken dat ook nie alles wat in Nederland kerk en wereld beroer het, na die Kaap deurgewerk het nie.en_ZA
dc.description.librarianhb2015en_ZA
dc.identifier.citationPont, AD 1994, 'Algemene kerkgeskiedenis - 'n Inleiding tot die Nederlandse kerkgeskiedenis van die beginjare tot 1795', Hervormde Teologiese Studies, Supplementum 6, pp. 1-207.en_ZA
dc.identifier.isbn0-9583208-4-5
dc.identifier.urihttp://hdl.handle.net/2263/50097
dc.language.isoAfrikaansen_ZA
dc.publisherTydskrifafdeling van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrikaen_ZA
dc.relation.ispartofseriesHervormde Teologiese Studies, Supplementum 6en_ZA
dc.rights© 1994. Tydskrifafdeling van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika met die ondersteuning van die Universiteit van Pretoria en die Buro vir Wetenskaplike Publikasies by die Stigting vir Onderwys, Wetenskap en Tegnologie.en_ZA
dc.subjectVestiging van die Hervormde Kerken_ZA
dc.subjectHervormde Kerk in n hervormde staaten_ZA
dc.subjectSinode van Dordrecht (1618-1619)en_ZA
dc.subjectRemonstranteen_ZA
dc.subjectBesluite van die sinode ten opsigte van binne-kerklike sakeen_ZA
dc.subjectHervormde Kerk na die sinode van Dordrechten_ZA
dc.subjectHervormde Kerk in die agtiende eeuen_ZA
dc.subjectNuwe Psalmberyming van 1775en_ZA
dc.subjectPolitieke omwentelingen_ZA
dc.subjectGeskiedenis van die kerken_ZA
dc.subjectBegin jareen_ZA
dc.subjectKerkhervormingen_ZA
dc.subjectCalvinismeen_ZA
dc.subjectJoh Coccojus(1603-1669)en_ZA
dc.subjectSupra-naturalismeen_ZA
dc.titleAlgemene kerkgeskiedenis - 'n inleiding tot die Nederlandse kerkgeskiedenis van die beginjare tot 1795en_ZA
dc.typeBooken_ZA

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
Pont_Algemene_1994.pdf
Size:
12.39 MB
Format:
Adobe Portable Document Format
Description:
Book

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description:

Collections